Rapport

Eerder groei as regstelling

Regeringsbeleid sedert 1994 is gegrond op die idee van “regstelling” – ’n beleid wat ook deur opposisiepartye aanvaar word. Tog is dit in baie opsigte problematies, want bykans die hele mens-like geskiedenis kwalifiseer vir regstelling.

Homo sapiens bewandel die aarde al 195 000 jaar lank, en slawerny was tot sowat 200 jaar gelede heeltemal aanvaarbaar en normaal. Dit duur selfs vandag nog voort in die vorm van mensehandel. Die Internasionale Arbeidsorganisasie beraam dat 21 miljoen mense in 2012 in een of ander vorm van moderne slawerny gewerk het. Slegs in ’n paar relatief verligte lande het vroue aan patriargale onderdrukking ontsnap.

En reg deur die geskiedenis was die mens vreeslik wreed – martelings, teregstellings op die brandstapel, die lewenddood-bestaan van galleislawe, die voer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related