Landbouweekblad

Briewe

SOSIALISTIESE BENADERING SAL MISLUK

Dit is geskiedenis dat daar in die vorige bedeling ’n beleid vir politieke gewin gevolg is wat Suid-Afrika nie kon laat versoen nie, maar eerder verdeel het. In die nuwe bedeling word ’n soortgelyke beleid toegelaat om “rassisme” ook vir politieke gewin aan die lewe te hou. Boonop word dit veral deur die vrot appels in die regering aangeblaas om groter verdeeldheid te veroorsaak, wat sleg is vir die hele land.

Die regering se amptelike grondbeleid word nêrens uitgespel nie, maar sover dui dit op ’n sosialistiese bedeling om alle grond in die land onder staatsbeheer te plaas – ongeag die gevolge.

Kommunisme, wat reeds 32 jaar gelede (1989) tot ’n val gebring is, word eienaardig genoeg steeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related