Rapport

‘Sien, tannie kán nog’

In die oomblikke nadat Mignon du Preez verlede Sondag die voorlaaste spyker in Engeland se doodskis geslaan het, het sy op een knie bly huiwer en ’n gebed opgestuur na die hemele.

Daar het pas ’n sierlike ses van haar kolf gerol – ’n ses wat haar en haar spanmaats ’n enkele lo-pie weg daarvan geplaas het om Engeland vir die eerste keer nog by ’n Wêreldbeker-toernooi te verslaan, met drie balle oor.

En dit was in Du Preez se hande om dit te laat gebeur – in haar honderdste T20-wedstryd vir Suid-Afrika.

“Almal wat my ken, weet hoe belangrik my geloof vir my is en dat ek glo my krag kom van God. Alles wat ek het, is deur hom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related