Finweek - Afrikaans

Mantsho x H&M maak modegeskiedenis

palesa Mokubung, stigter en kreatiewe direkteur van die plaaslike mode-etiket Mantsho, het verlede jaar ’n oproep ontvang wat die trajek van haar onderneming sou verander. Die reuse-Sweedse kleinhandelaar H&M wou met Mantsho saamwerk om ’n modereeks te skep wat die elegansie en energie van Afrika met moderne ontwerpe vir die stylvolle, selfversekerde vrou vasvat en vier – juis ook Mantsho se uitgangspunt. Dit sou die eerste keer ooit wees wat dié klerehandelaar met ’n ontwerper van Afrika saamwerk.

“Ek besit my onderneming volledig. Ek het dit rok vir rok, romp vir romp, bloes vir bloes opgebou.”

Al was handelsmerksamewerking op dié skaal nie ’n maklike keuse nie, het Mokubung besluit sy gaan dit doen. Sy het gevoel sy kan baie leer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel

Related