Finweek - Afrikaans

Ekonomiese groei: wat ons weet en nie weet nie

die idee van ekonomiese groei word tans bevraagteken. Terwyl die aarde verhit, Australië brand en die droogte in talle dele van Suid-Afrika voortduur, wonder baie mense of die ekonomiese model van die twintigste eeu ook vir die een-en-twintigste eeu gepas is.

Party stel voor dat ons ons verwagtinge na ’n nulgroei-scenario aanpas: Hou op om ál meer goedere te produseer en fokus eerder daarop om volhoubaar te lewe. Ander voer dit selfs verder: Hulle wil "ont-groei" hê, oftewel ’n wêreld waarin ons almal progressief verarm.

Naas die paternalistiese houding wat dit weerspieël

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan

Related