Kuier

HILDEGARDT SE VREUGDE &VRESE

Bonita Meintjies is waarskynlik tans die mees gehate vrou op televisie. En as daar nou een karakter is waarsonder ’n goeie sepie nie kan doen nie, dan is dit ’n villain.

In die gewilde sepie 7de Laan op SABC2 is dit nie ook anders nie. Vir die afgelope 11 jaar sedert Bonita haar verskyning op die kassie gemaak het, laat sy amper met elke storielyn kykers se hare rys en hul bloed kook. Maar dit is wanneer jy met Hildegardt Whites (33), wat die rol van Bonita vertolk, sit en gesels dat jy besef wat die emosionele impak van só ’n uitmergelende storielyn op dié borrelende akteur en sanger het.

Nie net het haar onlangse storielyn haar opnuut laat besef hoe kosbaar die lewe is nie, maar dit het ook haar ergste nagmerrie weerspieël – die seer van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related