Quanita Adams
Feb 07, 2020
3 minutes
DEUR EMILE BUTLER-O’BRIEN.
Quanita Adams weet hoe om die hartsnare te roer. In die sepie Arendsvlei (2018-nou) is sy die liefdevolle, hawelose vrou Laetitia, en in die dramareeks Sarah Se Geheim (2017-nou) laat sy kykers skaterlag as die bekkige Lizzie. In die regte lewe is sy meer soos Lizzie, sê sy. “Nie so bekkig soos sy nie, maar ek hou van lag,” erken die aktrise. Haar liefde vir toneelspeel en TV kom uit haar kinderjare in die laat 1970’s. “Daar is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days