Idees

OP JOU LEESLYS

Jou lewe

– Neil Gaiman (Headline, R256) Neil Gaiman se besonderse woorde en Chris Riddell se treffende illustrasies vat hande in dié puik en tydige ‘kreatiewe wapenkreet’ wat lesers sal inspireer om elke dag aan te gryp – in die naam van kuns! Wees dapper. Gee jou innerlike rebel vrye teuels. Kies kuns. Dis belangrik. Gaiman het op ’n keer gesê ‘die wêreld lyk altyd mooier as jy iets gemaak het wat nie vantevore bestaan het nie’, en dié klein boekie verpersoonlik hierdie visie. is saamgestel uit praatjies, gedigte en kreatiewe manifeste en ondersoek hoe lees, verbeeldingsvlugte en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15

Related