Idees

OP JOU LEESLYS

Handwerk

odern quilting – Michael Caputo (Cico Books, R260) Tallose nuwe en toegewyde liefhebbers van kwiltwerk is deesdae op soek na moderne, innoverende maniere om hul vaardigheid in dié antieke handwerkvorm te oefen en toe te pas. Indien jy nog ’n beginner is, wys dié boek jou hoe om iets eenvoudigs soos ’n sitplekkussing of plekmatjies aan te pak. Vir diegene wat vir ’n meer uitdagende projek gereed is, is daar volgrootte kwilte waar jy jou kreatiwiteit kan uitleef met die keuse van materiale en kleure. Dan die skrywer se spesialiteit: ’n kwilt wat aan die verkeerde kant net so asemrowend is soos aan die regte kant. Die boek bied al die patrone

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Aartappel-samoesas
Maak: omtrent 20 Bereidingstyd: 60-90 minute Gaarmaaktyd: omtrent 45 minute ♥ 4 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ♥ 100 ml bevrore ertjies ♥ 15 ml canola-olie ♥ 5 ml heel komynsaad ♥ 1 takkie vars kerrieblare (opsioneel) ♥ 5 ml fynge
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related