Idees

Die renaissance VAN REUK

Wat gebeur met my as ek Cacharel se Anais Anais ruik? Ek onthou hoe my ma geruik het as ek vir universiteitsvakansies by die huis was. En ’n hele nostalgiese tafereel van ons huis, die kombuis, die gesin om die eetkamertafel en die welige tuin en groot grasperk vou voor my oop, meer as veertig jaar later.

Skielik klink dit nie meer so soetsappig om te sê ‘Ruik die rose’ nie. Jou geestelike en fisieke welstand hang daarvan af, wys die wetenskap.

Kortom, reuk is die kragtigste sneller van emosies en herinneringe. En dit blyk nou ook van gesondheid en lewensgehalte.

Daar is ’n nuwe besef van hoe ons reuksin ons welstand raak en hoe belangrik dit is om reuk na waarde te skat, skryf Cassandra Cavanah en Beth McGroarty in ’n artikel, ‘MediScent: Fragrance gets a wellness makeover’, in die jaarlikse Global Wellness Trendsverslag wat in Oktober vanjaar in ’n Hongkongse beraad onder die loep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related