Idees

PLAAS-PLAAS

Suid-Afrika het oor die laaste paar maande ’n nuwe gesig leer ken in die derde seisoen van die kookprogram Kokkedoor. Die kunstenaarkosliefhebber Lientjie Wessels se besonderse geurkombinasies het die beoordelaars twee keer laat proe. Haar kookboek, Geure (uitgegee deur Annake Müller Publishing), is boonop vanaf middel November op die rak om ons almal te leer kook met kreatiwiteit en geur.

’n Opgeleide sjef is sy egter nie. ‘Ek het ná skool kuns gestudeer, maar net toe ek met my meestersgraad begin, is my pa dood en ek moes inspring om my ma te help. Ek het die dekorwinkel Lemon Lounge in Hatfield in Pretoria oopgemaak. Ons is later Brooklyn Mall toe en ek is nie seker of ons net te vinnig gegroei het en of ek nie mooi verstaan het wat ek doen nie, maar toe ek die winkel toemaak, het ek begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees1 min read
Mooi Op Instagram
Ons is groot aanhangers van die Franse illustreerder en ontwerper Marin Montagut. Op sy Instagram-blad sal jy sien hoe hy sy liefde vir handwerk kombineer met dekorelemente en versamelstukke om 'n wonderwêreld van kuns en kleur te skep. Dané Verwey i
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related