SARIE KOS

AVOKADO

Avokado op roosterbrood

In my grootwordjare was avo’s maar skaars, dit bly die toppunt van weelde!

genoeg vir 4

Plaas in ’n groot mengbak: vlees van, gekap, sap en gerasperde skil van . Druk mengsel met vurk tot growwe patee vorm. Geur goed met sout. Bring pot met water tot kookpunt en voeg by. Verlaag hitte tot stadige prut en breek in water. Posjeer 2-3 minute vir sagte eiers, of langer soos verkies. Lig eiers uit en hou eenkant. Verhit in braaipan. Braai 8 snye ciabattabrood 3-5 minute per kant tot goudbruin en bros. Plaas op dienbord en skep avo-patee bo-op. Skep eiers bo-op en sit voor met hollandaisesous.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related