Vrouekeur

As ’n VIRUS ’n PANDEMIE word

Ek het hierdie week oor die onderwerp van my skrywe gewik en geweeg. My twyfel is op sigself bevestiging van die punt wat ek gaan probeer maak. Ek wonder oor die reaksie wat my skrywe by sekere mense gaan ontlok.

Op bl 14 vertel ’n vrou van haar soeke na identiteit weens die gruwel van apartheid. Oor dié tydperk in Suid-Afrika se geskiedenis is boeke geskryf, word boeke geskryf en gaan boeke geskryf word, maar dit is nie per

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related