’N SPIELBERG-LYF VIR GELD
Feb 28, 2020
4 minutes
Saamgestel deur NICI DE WETH
AAR pa is ’n legendariese rolprentmaker en haar ma ’n uitgetrede aktrise. Daarom was niemand verbaas toe Mikaela Spielberg besluit sy wil in hul voetspore volg in die rolprentwêreld nie. Wat egter wel die oë laat rek, is haar keuse om as pornoaktrise te probeer naam maak. Boonop straal sy van trots oor haar voorneme.
Die 23-jarige dogter van Steven Spielberg (73) en Kate Capshaw (66) bestempel haar besluit as ’n “positiewe en bemagtigende keuse”. In ’n openhartige onderhoud met die Britse poniekoerant sê sy: “Ek doen dit nie uit ’n behoefte om iemand seer te maak of aspris te wees nie, maar omdat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days