NUWE BOS-FLIEK ‘Fiela kies jóú’
Jul 22, 2019
3 minutes
DEUR LIANI JANSEN VAN RENSBURG
Shaleen Surtie-Richards word vereenselwig met die moedige Fiela van die Langkloof wat ma word vir die optelkind Benjamin. Was jy huiwerig om hierdie ikoniese karakter in die nuwe rolprentweergawe* van Dalene Matthee se Fiela se kind te speel?
Nie een oomblik nie. Ek was reg. Jy kan in jou bene voel of sy in jou sit, of die rol werklik joune is. Dis nie jou keuse nie, dis Fiela s’n. En sy het my sterker gemaak. Ek wou nie haar [Shaleen se]
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days