SARIE

Indonesië Legkaart van duisende eilande

“Selfvertroue,” sê die toergids Indra Diwangkara met ’n effense lispel. “Dís hoe jy ’n pad in Indonesië kruis.” In die hart van Djakarta, Indonesië se reusagtige hoofstad, zoem die poegies verby soos ’n swerm metropolitaanse bye. Een is so swaar gelaai soos ’n pakdonkie, ’n ander vervoer ’n gesin van drie en hul hond, en op nog een gesels ’n local alte lekker oor sy selfoon.

Zoem . . . zoem . . . zoem.

Die hitte kleef aan jou soos ’n stuk clingwrap. Dis warm, dis bedompig . . . dis die Ooste se air con. Jou sweet swéét. Jy verloor kilo’s by die minuut.

“Kom, kom!” sê Indra, lig sy regterhand op en begin soos Moses deur die see van poegies loop. Vyf Suid-Afrikaners, ek en SARIE-kosredakteur Herman Lensing ingesluit, volg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related