Rooi Rose

In die hart van TURKYE

Kappadosië (Kapadokya) is getoor, sestig miljoen jaar gelede toe die berge Erciyes (Argeus), Hasan en Güllü gekook het, vuur en rots gespoeg het en lae as oor die hoogland geblaas het. Toe die berge bedaar, het wind en water ’n surrealistiese toneel in sentraal Anatolië bewerk. Onderstebo keëls, torings, minarette, feëskoorstene en reusesampioene van tot veertig meter hoog het verskyn, en onder die harde basalt was die binnerots sag genoeg om huise, skuilings en kerke uit te kalwe.

Die naam beteken “Land van pragtige perde”, sê die reisbrosjures. Navorsers stry. Dié naam het sowat 500 v.C. gedurende die regering van Darius die Grote op ’n inskripsie in Persië verskyn. Daar is ook perde op die inskripsie, ’n geskenk uit die streek aan die Persiese koning. Party reken die naam kom eerder van Khepat, antieke hoofgod van die streek. Ander verbind dit met die Cappadox-spruit, met dieselfde naam as ’n antieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related