Rooi Rose

GEUREKAS WEGPAK EN REGPAK

“TREK” ALLES AAN EN KYK OF DIT NOG WERK

ie pH van jou vel verander namate jy ouer word sodat parfuum anders ruik aan jou as toe jy jonger was. Parfuum kan ongelukkig “af” raak. As jy na die vloeistof kyk, sal dit donkerder lyk, of dalk ’n melkerige lagie onder hê. Dalk het dit nie een van die twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee

Related Books & Audiobooks