Rooi Rose

Dié sterre LAAT WAAI

Versier en versorg, glansryk en skatryk. Toiingrig en verwaarloos, stapelgek en armoedig. Dit is van die beskrywings wat ’n mens al van aktrises gehoor het. Party mense verhef hulle met onmoontlike verwagtinge tot onaantasbare rolmodelle. Ander gluur op hulle neer met ongeligte vooroordele. Hier is die waarheid ...

Brümilda van Rensburg

TEVREDE GEMOEDSRUS

“Ek leef vir daardie ‘laat waai’-reënboogoomblikke en mooi herinneringe wat gesmee word,” sê die veteraanaktrise Brümilda van Rensburg. “Ek het besef om te gee en om te ontvang is inderwaarheid dieselfde seën!”

Dié omgeemens se loopbaan strek oor vier dekades en op 63 is sy steeds die vergestalting van grasieuse styl.

“Ek kuier graag saam met geliefdes en vriende aan tafel met ’n smulmaal. Daaruit spruit ’n gevoel van behoort en mededeelsaamheid. As ’n vliegtuig se neus lig na ’n vreemde bestemming, ‘laat waai’ ek na waar ek net kan rus en vakansie hou saam met my maatjies. My Samsung is dan nét vir foto’s neem!”

Sy hou daarvan om te help en te deel waar sy kan. “Ek probeer om die wêreld beter te los as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
EK & JY Wie sou kon DINK?
DAAR IS TYE waarvan ons almal onthou “ek was presies daar, besig om dit of dat te doen, toe ... ” Nou is sekerlik so ’n tyd. As die nuus van die dag die eerste ruwe weergawe van die geskiedenis is, leef ons nou in ’n tyd waarvan ons nageslagte in die

Related