Rooi Rose

Mnr. Survivor

‘Ek wil veertig dae in ’n afgeleë monnikeklooster in die Himalaja gaan deurbring’

Tydens die Kaapstadfinalé van die gewilde Survivor-werklikheidsreeks was dit duidelik dat die 29-jarige Rob Bentele van Durban baie gewild is by die gehoor.

En die jurie het saamgestem. Of, soos hulle op die program sê: , en Rob is gekies as die speler wat (eiland)stof in almal se oë geskop het. (Hy was ook een van die spelers wat die meeste “ in die bestaan van die reeks gewen het.) Die oggend nadat hy as wenner aangewys is, was hy steeds taamlik oorbluf omdat hy op een aand R1 miljoen én ’n motor gewen het. Met ons onderhoud drie dae later het die nuus darem al ingesink. Hy gaan die geld vir eers belê, maar beplan beslis ’n wegbreek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related