Huisgenoot

Welkom in die Hoërskool

“Beste Ma

2019 was ’n moeilike jaar. So baie dinge het verander, selfs ek. Ek was skielik buierig sonder dat ek geweet het hoekom. Een oomblik sou ek voel asof ek die wêreld aan my voete het, en die volgende oomblik asof almal my haat.

Skool was regtig moeilik vanjaar. Elke onderwyser het gesê hulle moet ons harder druk om ons vir hoërskool voor te berei. Ma, ek verstaan nie hoekom hulle tot ons laaste jaar in die laerskool moet wag om dit te doen nie. Weet hulle nie dat ek reeds met al hierdie ander veranderinge sukkel nie?

Ek’s bang, Ma. Hulle sê hoërskool is nog moeiliker. Hulle praat van ouer kinders wat jongeres afknou. Ek het ’n paar kinders hoor sê dat as jy nie cool is en na baie partytjies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related