Huisgenoot

ONS LEË KERSFEES

DIS al haar tweede Kersfees sonder haar enigste kind; die tweede Kersdag wat Mercia Bylsma nie saam met haar seun kan deurbring nie.

In vroeër, gelukkiger jare was ma en seun altyd in die feestyd saam langs die viswaters op ’n plaas in Noordwes, of by haar ouers se strandhuis op Gouritsmond in die Wes-Kaap. Maar vanjaar sal haar seun, Xander (20), Kersdag in die Rooigrond-gevangenis buite Mahikeng in Noordwes slyt terwyl die verhoor voortduur waarin hy aangekla word van die dubbele moord op sy eksmeisie Sharnelle Hough (17) en haar boesemvriendin, Marna Engelbrecht (16).

Mercia weet dié Kersfees – Xander se tweede agter tralies – sal vir hom net ’n gewone dag tussen vier mure wees. Sy mag nie daar vir haar seun gaan kuier nie, want Kersdag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related