Huisgenoot

AFGEJAK – MAAR EK BLY HOOP

DIE byderwetse grys huis met die plat dak en ruim leefvertrek lyk soos die perfekte woning vir ’n gesin. Die breë stoep en gesellige kaggel het ’n prentjiemooi uitsig op die Hexriviervallei en sy wingerde, en die tuin is netjies versorg.

Toe boer Theunis (37) vir die kykNETreeks Boer soek ’n vrou ingeskryf het, het hy gehoop hy kry iemand, ’n maat, om dié uitsig met hom te deel en wanneer die winter nat oor die vallei kom lê saam met hom ’n glas wyn voor die kaggel te drink.

Maar dinge het baie anders vir dié boer van De Doorns uitgewerk, en hy woon steeds alleen in sy moderne huis op die heuwel …

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related