Huisgenoot

Net die beste uit die geweste

DIE kosskrywer Georgia East onderneem ’n kulinêre reis van Yzerfontein tot Doringbaai en verken die Weskus en sy koslekkertes. Sy skep heerlike, fieterjasievrye geregte met ’n Mediterreense kinkel en bring so hulde aan die oorvloed van dié gebied.

Ons het ’n paar resepte beproef en kan dit beslis aanbeveel.

1. SNOEK MET PAPRIKA-KNOFFEL-BOTTER

Of dit nou in ’n degie gebraai, gesout, gedroog of gerook word – snoek word oral aan die Weskus geniet. Dié ferm vis is ryk aan omega 3-vetsure.

GENOEG VIR 6
BEREIDING: 15 MIN.
GAARMAAK: 18 MIN.

◗ 250 g botter◗ 10 ml (2 t) Spaanse gerookte paprika◗ 4 knoffelhuisies, fyngemaak◗ 1,5 kg heel snoek, skoongemaak en oopgevlek◗ 3-4 takkies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related