Huisgenoot

POTJIEPARTYTJIE

HOENDER-EN-CHORIZO- POTJIE MET ORZO

GENOEG VIR 4-6 MENSE

BEREIDING: 30 MIN.

GAARMAAK: 1 UUR, ASOOK

RUSTYD

BRAAI

8 hoenderdye
olie vir bedruiping
seesout en vars gemaalde swartpeper
200 g chorizo
2 rooi soetrissies, gehalveer en ontpit

POTJIE

olyfolie vir braai
1 groot ui, geskil en fyngekap
3 knoffelhuisies, fyngekap
3 ansjovisfilette, fyngekap
15 ml (1 e) paprika
2 takkies vars roosmaryn, fyngekap
30 ml (2 e) rooiwynasyn
1 x 400 g-blikkie heel tamaties,
fyngedruk
250 ml (1 k) water
15 ml (1 e) bruinsuiker
200 g ontpitte swart olywe
100 g kappertjiesaad

ORZO

250 g orzo-pastarys, gaargemaak volgens die aanwysings op die verpakking
olyfolie vir bedruiping ’n groot hand vol vars grasuie, gekap
’n groot handvol vars basilie, gekap
skil en sap van 1 suurlemoen
seesout en vars gemaalde swartpeper

1 Braai Bedruip die hoenderdye met die olie en geur met sout en peper.

2 Braai die hoender en chorizo oor warm kole tot mooi bruin maar nie deurgaar nie.

Laat die chorizo afkoel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related