SAAM VEG ONS AS GESIN
Feb 07, 2020
4 minutes
Deur FRANCO HAVENGA
Foto’s: ER LOMBARD
DIS iets wat ’n mens geen ouer toewens nie: ’n siek kind wat gereeld hospitaal toe moet gaan. Chantelle Olivier van Kempton Park dra ’n driedubbele lading – nie net het albei haar dogters, die 14-jarige Danielle en 12-jarige Danika, al meer tyd in ’n hospitaal deurgebring as die meeste volwassenes nie; sy voer dieselfde gesondheidstryd.
Die drie Olivier-vroue ly al drie aan ’n uiters skaars immuungebrek genaamd IPEX-agtige sindroom (sien kassie) en sistiese fibrose. Die immuungebrek veroorsaak dat hul weerstand teen enige infeksie of siekte baie laag is omdat hulle nie genoeg teenliggaampies in die bloed het om daarteen te baklei nie, terwyl
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days