Tegnies Gesproke...
Die nuwe kalibers wat deesdae bemark word is, tegnies gesproke, veel beter as die oueres waarmee ons nou al donkiejare aansukkel. Ek meen, vat nou maar net sommige van die nuwe 6.5-won-derwerke. Die hoeke van die dopskouers, die lengte van die dopnek