SA Hunter/Jagter

HUNTEX 2019

G&G VARMINTING

Semi-outomatiese AR-15-tipe gewere met verskeie platforms (chassis) het die afgelope paar jaar toenemend populêr in Suid-Afrika geword vir ’n wye reeks aanwendings, en een van die vervaardigers van hierdie tipe platvorms is G&G Varminting van Bloemfontein.

G&G Varminting se tuisvervaardigde AR-15-tipe platform kan volgens individuele kliënte se unieke behoeftes aangepas word en ’n hele reeks opsies soos teleskoopmonterings, knaldempers, kolwe, grepe, looplengtes en snellers kan op aanvraag verskaf word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related