SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

City Press het onlangs berig dat Botswana se staatshoof, president Mokgweetsi Masisi ernstige oorweging skenk aan die grootskaalse uitdunning van veral olifante, sowel as die her-opening van trofeejag. Trofeejag is deur Masisi se voorganger, Ian Khama in 2014 verban na hewige druk deur diereregteorganisasies, sowel as sekere aandeelhouers in Botswana se toeriste-sektor wat gefokus is op sogenaamde foto-safari’s.

Die moontlike besluit om olifante uit te dun, is teweeggebring deur die toename in konflik tussen olifante en mense in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks