SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

GHONGSKIET UITGESTEL

Dit is met groot jammerte dat ons lesers en sportskuts moet meedeel dat die ghongskiet wat SA JAGTER/HUNTER-tydskrif op 9 Mei 2020 sou aanbied, uitgestel moes word weens die Coronavirus.

Die onsekerheid oor hoe lank die noodsituasie gaan duur, maak dit vir ons baie moeilik om met die reëlings voort te gaan. Na oorlegpleging met Media24 en Safari Outdoor, ons hoofborg, is die besluit geneem om die ghongskietkompetisie uit te stel tot later in die jaar. Meer inligting oor ’n nuwe datum sal later bekendgemaak word.

Mense wat reeds ingeskryf en betaal het, se geld sal aan hulle terugbetaal word. Jan du Toit op wie se eiendom die ghongskiet sou plaasvind, sal wel in sy private hoedanigheid voortgaan om ’n ghongskiet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related