SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

JAG GEDURENDE DIE GRENDELTYDPERK: VAN DEPRESSIE NA BLYDSKAP IN EEN AAND!

it was met ’n groot mate van moedeloosheid dat Gautengse jagters op Sondagaand 27 Junie moes hoor dat die provinsie se grense vir twee weke gesluit sou word weens die derde golf Covid-19-infeksies wat die laaste maand of so veral in Gauteng soos ’n veldbrand versprei het. Met gesondheidswerkers en hospitale wat tot die maksimum beproef word, was dit waarskynlik nie onverwags

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related