SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

Safari Fishing

Die bekende Safari Outdoorgroep van winkels het onlangs (laat in Oktober) ’n nuwe afdeling toegevoeg tot die winkel van hul Pretoria-tak in Lynn-wood. Dit heet Safari Fishing en konsentreer slegs op hengelgerei. Jagters en skietentoesiaste wat ook ’n liefde het vir visvang, kan nou sommer op een plek al hul inkopies kom doen. En Kersfees is juis om die draai.

Soos verwag dra Safari Fishing goeie voorraad en kan hulle voorsien in ’n wye verskeidenheid van produkte en fabrikate wat bykans alle tipe visvang dek. Daar is iets vir die manne wat vlieghengel tot diegene wat in die see wil gaan lyn natmaak.

ArnoMortonis die man wat die kitaar slaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks