KOMMERSIEEL
Uit: Latyn commercialis wat daarop dui dat iets met handel dryf verband hou.
Kommersiële aktiwiteit verwys na die koop en verkoop van goedere. Op die maan kan handel gedryf word met dinge soos water en minerale. Om in die toekoms net na die maan te reis kan reeds vir maatskappye tot