Huisgenoot

VIR DIE REKORD

DiE grootste, kleinste, vinnigste, hoogste, diepste, langste, kortste – dié “-ste” en dáái “-ste” word alles gevier in die wêreld se gewildste rekord van dinge in die oortreffende trap.

Skaars ’n week gaan verby dat die een of ander aspirantrekordbreker nie mik na sy ereplek in die aweregse heldesaal – of die nuus daarmee haal nie. Want dit bly ’n prestasie om te spog met ’n nuwe Guinness-wêreldrekord, en dit bly bevredigend om te lees oor die rekords wat ander opgestel het.

Byna 70 jaar het verloop sedert die eerste uitgawe van die Guinness Book of World Records in 1955 gepubliseer is, en baie van die rekords daarin is in die jare sedertdien verbeter. Waar het dit begin? Huisgenoot herbesoek die storie van die rekord van-stes.

Skeidsregter vir kroegpraatjies

Die idee vir die oorspronklike het in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related