Huisgenoot

MAAK EN BREEK: GOEISTE, HULLE HET WÁT GEDOEN?

BAIE van ons sal graag onthou wil word vir iets – verkieslik iets indrukwekkends.

En as ons dan nou nie die vinnigste, slimste, mooiste of rykste kan wees nie, is daar ander rekords wat ons kan nastreef, of hoe? Maar sommige oorpresteerders neem dinge aardig ver en durf doelwitte aan wat vir die res van ons mal klink. En dan is daar dié wat trots met hul natuurlike gawes spog en besef dis dalk net hul grootste bate.

Soos elke jaar word dié.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa