DONKERTYD: MY NAAM IS TINA
Deur MARIËL LE ROUX
LAPA Uitgewers, R325*
Haar sesde roman was ook haar laaste, want Mariël le Roux is onverwags in November verlede jaar ná ’n voltooi en die voorblad was reeds teen die muur in haar studeerkamer opgeplak, maar die boek sou eers ’n paar maande later verskyn.