PARLEMENT
UIT: Ou Frans. Die woord “parler” beteken “om te praat”.
In sommige lande, soos Suid-Afrika en Indië, is die parlement ’n vergadering van mense wat die land se wette maak. Die lede van die parlement word tydens ’n verkiesing deur die inwoners van