Huisgenoot

DIE DINGE VAN DIE MENS IN 1922

SOVEEL dinge gebeur in 100 jaar – dinge wat die wêreld op sy kop keer, die koers van die geskiedenis verander en die mensdom reusespronge laat gee.

Om terug te kyk na waar ons 100 jaar gelede was, bring interessante insigte – oor hoe dinge verander en hoe die legkaart van die mensdom se verhaal aanmekaargesit word.

Die jaar 2022 is nou in sy kinderskoene, en dit sal sy eie suksesse en mislukkings, tragedie en triomf, vooruitgang en uitdagings bring.

Waar was die mensdom 100 jaar gelede?

Huisgenoot kyk na van die grootste gebeure van 1922 wat bepaal het hoe die afgelope eeu sou ontvou.

BEHANDELING VIR DIABETES

In gebruik ’n span navorsers in Kanada die eerste keer ’n insulieninspuiting om suikersiekte te behandel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related