MY GEDULD IN DIE WINKELS IS OP
V
Ek kan nie meer nie. Ek het vandag besluit om uit die winkels te bly, want ek gaan aan ’n beroerte beswyk.
Met my weeklikse aankope vanoggend het ek by die betaalpunt gevra waarom die kos so gegooi word nadat dit geskandeer is. Die sjokolade het onder meer in stukke gebreek binne-in die omhulsel. Die bestuurder wat nader gestaan het, het toe