Landbouweekblad

Indrukke en boerdery

Rubriek BOERDERYBESTUUR

Toe ek in die 1970’s op universiteit was, het ons geleer dat die wêreldbevolking sy hoogtepunt by omtrent 6 miljard mense sal bereik. Hierdie stelling was gegrond op die tegnologie wat destyds vir boere beskikbaar was.

Die grootte van die wêreldbevolking word bepaal deur die hoeveelheid voedsel wat beskikbaar is om mense aan die lewe te hou. Tans is die wêreldbevolking 8 miljard (sien die TABEL). Wat het intussen gebeur?

Sedert die 1970’s was daar ’n toename in die tegnologie en kennis wat vir boere beskikbaar is. Kunsmis is sedert laat in die 19de eeu beskikbaar. Met moderne produksietegnieke en vervoerinfrastruktuur is misstowwe nou in ’n groter deel van die wêreld beskikbaar.

Die verskeidenheid chemiese middels, soos plaag- en onkruiddoders, het aansienlik toegeneem en sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die

Related