Landbouweekblad

Is die landbou gerat vir die toekoms?

Die wêreldbevolking sal na verwagting teen 2050 tot byna 10 miljard mense groei. In 1804 het dit op 1 miljard mense gestaan en in 1927 was dit 2 miljard. Slegs 33 jaar later, in 1960, het die wêreldbevolking op 3 miljard gestaan. Vandag is ons meer as 7,7 miljard mense op die aarde. Groeiende bevolkings bring groter eise mee . . . Waar is die hulpbronne om al hierdie mense van kos, water, behuising, krag, onderwys, gesondheidsdienste en ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related