SHŌGUN
Dit gons omtrent oor dié reeks, wat al die nuwe Game of Thrones genoem is.
Dié historiese dramareeks is gegrond op James Clavell se 1975-boek. Lord Yoshii Toranaga (Hiroyuki Sanada) veg om oorlewing ná sy vyande op die Council of Regents teen hom saamsweer in Japan in 1600.