TV Plus Afrikaans

Onvergeetlike Oscar

Die magiese krag van flieks is tydloos. Klassieke flieks kan 100 jaar oud wees of net ’n paar jaar gelede gemaak wees. Die stroomplatform Showmax ken gehalte en daar is ’n versameling flieks wat die Academy Award gewen het wat jy nou kan stroom . . . en die jongste daarvan is byna 20 jaar oud!

THE GODFATHER (1972)

Wie: Marlon Brando, Al Pacino en James Caan (Ed Deline in die aksiereeks Las Vegas, 2003-2008 – die eerste twee seisoene is op Showmax).

Dis die oudste en mees gerespekteerde Mafia-fliek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s