Huisgenoot

‘DIT HET NET NIE GEWERK NIE’

EERS enkellopend, toe verlief, en nou weer enkellopend. Alles het so vinnig gebeur. Die een oomblik was sy heel gelukkig op haar eie – op haar “eish”, kan ’n mens byna sê – en die volgende oomblik het sy op die nippertjie besluit sy gaan voor die televisiekameras om die akteur Francois Jacobs se hart meeding.

Twee weke later was sy tot haar verbasing smoorverlief. ’n Wipwarit het gevolg: liefde, ’n verhouding, die kollig . . . Voor sy haar kon kry, moes sy vrae uit alle oorde aanhoor: Wanneer kom ’n ring? Wanneer kom ’n baba?

En toe, die dag ná Valentynsdag, word die ontknoping openbaar: Dis verby; hul verhouding het verbrokkel. “Ons is opreg lief vir mekaar en sal die vriende wat ons in mekaar, ontmoet. Wanneer ’n verhouding verbrokkel, is dit seer. “Enige is nie maklik nie, maar ons hanteer dit mooi,” sê Nykie Pretorius nou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related