Kuier

KYK UIT!

KOEK

Raak maar van jou koekerigheid ontslae as jy dié reeks op Showmax kyk, want hier is nie plek vir stywe bollas nie. Reeds van die eerste oomblik af wanneer ‘n man (die rapper Jack Parow) vasgebind aan ‘n bed wakker word met scary musiek wat speel, weet jy: Hie’ kom ‘n ding!

Dit gaan oor die voorbeeldige huisvrou Christelle () wat bewyse vind dat haar man, Adrian (Stian Bam), ‘n affair met die stripper Candi Floss het. Sy beland in ‘n maalkolk van strip clubs en die misdaadonderwêreld.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related