Huisgenoot

MY LANG LEWE IN ’N YSTERLONG

DIS moeilik om jou dit in te dink, maar die bejaarde man wat nou so erg aan ’n masjien gekluister is dat net sy kop uitsteek, was eens ’n sorgelose seuntjie.

Dit was ’n doodgewone somersdag in 1952 in Texas toe Paul Alexander, net ses jaar oud en met sy lewe wat voor hom lê, buite in die reën gespeel het.

Meteens het sy kop en nek begin pyn.

Toe sy ma hom sien, het sy na haar asem gesnak. “O hemel, asseblief nee!” het sy hardop geroep. Die koors was duidelik op Paul se gesig.

“Sy het dadelik geweet dis polio,” onthou Paul.

Dié gevreesde siekte het destyds nog van tyd tot tyd in Amerika kop uitgesteek. Elke jaar het dit minstens een uit 60 000 mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related