Huisgenoot

AS BOET OF SUS ’N BEDORWE BROKKIE IS

DIS die ou, ou storie: Dít wat dalk net lastige gedrag by ’n kind is, kan irriterend wees by ’n tiener en onuithoudbaar by ’n volwassene. En dít moet jy maar weet: Die kind wat jy vandag grootmaak, word die volwassene wat jy môre die wêreld instuur.

Hoe dan gemaak met ’n kind wat gereeld soos ’n bedorwe brokkie optree? Dis een ding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related