Landbouweekblad

‘Ons sal weer plant’

Rubriek GRAAN

Met groot ywer en opgewondenheid het ek in September 1983 by my pa op die plaas aangesluit. Dieselfde jaar koop my pa sy suster se grond en ons begin ’n nuwe hoofstuk in Silverton se geskiedenis. Die ekonomie was toe nog baie omgeklits en die rentekoers bo 20%. Dit het, in der waarheid, in ’n stadium by 25% gedraai.

Saam bewerk ons sowat 900 ha – hoofsaaklik mielies en ’n bietjie sonneblomme.

Dit was nog die dae van oesspanne en dorsmasjiene. Die trekkers was oud, maar darem nog heel. Ons het nog met skottelploeë geploeg, dan geëg, die saadbedding gemaak en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related