Kuier

HIGIËNE IN JOU HUIS

Dis een van die lewe se klein plesiertjies: om saans in ’n vars oorgetrekte kooi te kruip en te kan vóél hoe skoon jou beddegoed is. Maar volgens navorsing wat al in Brittanje gedoen is, ervaar baie mense dié lekkerte maar selde.

In ’n survey onder 2 000 mense het 30% van dié groep gesê hulle was hul beddegoed net een keer per jaar. Dis nie net om van te gril nie; dit het ook ernstige gesondheidsnadele, sê kenners.

Sulke laksheid laat pestilensies soos stofmyte en skadelike mikroörganismes floreer, en kan tot allerhande kwale en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related