VRA DR. PATRICIA
Aug 28, 2020
2 minutes
Voete wat pla
Vraag
HELP MET RASH
Ek sukkel alewig met ’n rash wat jeuk op my voete. Help asseblief.
JEUKERIG
Antwoord
LIEWE JEUKERIG
Die algemeenste oorsaak van ’n veluitslag wat jeuk op die voete is ’n swaminfeksie en word“atleetvoet”of velskimmel genoem.
Dit kom meer algemeen voor in mans en mense met ’n swak immuunstelsel soos diabete en dié wat MIV-positief is, maar dit kan eintlik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days